Olivier Burger

Wil net se dankie vir Heinrich en span vir die uitstekende diens wat gelewer is met al die herstel werk by die huis. Die foto is maar net 1 van die goed wat hul herstel het van vele ander. Dankie vir die diens en sal hulle verseker aanbeveel vir enige herstel werk.